Welcome! This is a website that everyone can build together. It's easy!

PotterThis is a featured page



HAPPY VALENTEINS!!!!!!!!!!!!!!

Potter - XaRcOn


Welkom by my eie web blad.

Hierdie blad is maar net 'n reeks kiekie's, met 'n bietjie bewoording.

Daars is 'n kalender met belangrike mense se verjaardae,as jy nie daar op is nie en jy ag jouself belangrik, stuur dan vir my 'n e-pos of 'n boodskap na my foon. Sou jou naam nogsteeds nie verskyn nie is jy nie belangrik nie,dus moet jy fokof en 'n lewe kry!!!
Vir die SPO mense wat hulp kort, klik met jou muis op die sub-blaaie links van die hoof bladsy.LINKS<---- ---->REGS.
Die spel foute en kak foto's is nie my probleem nie, as dit jou pla,moenie fokken kyk nie!Niemand hou 'n geweer teen jou kop nie! Sou dit die geval wees, bly kalm,dis vinnig verby.
As jy jou bek wil rek klik op "add a comment". Stuur vir my nog pics.







Xarcon
Xarcon
Latest page update: made by Xarcon , Feb 14 2007, 4:08 AM EST (about this update About This Update Xarcon Edited by Xarcon

2 words added
21 words deleted
1 image added
2 images deleted

view changes

- complete history)
Keyword tags: None
More Info: links to this page
Started By Thread Subject Replies Last Post
Witboy Andre & Cindy 1 Dec 15 2006, 8:18 AM EST by Anonymous
Thread started: Nov 24 2006, 3:05 AM EST  Watch
Baie geluk julle twee.

Xarcon, Waas die Bachelors??? die manetjie moet bietjie kak. ;-)
Do you find this valuable?    
Keyword tags: None (edit keyword tags)
Show Last Reply
shenobi .... 1 Dec 13 2006, 9:31 AM EST by Xarcon
Thread started: Dec 12 2006, 9:48 AM EST  Watch
Hallooooo.....beter laat as nooit nie ne potter...
1  out of 1 found this valuable. Do you?    
Keyword tags: None (edit keyword tags)
Show Last Reply
Anonymous HIERSO 3 Nov 29 2006, 1:45 AM EST by Witboy
 
Thread started: Oct 17 2006, 4:43 AM EDT  Watch
Dis nou waar jy kan kak praat
Do you find this valuable?    
Keyword tags: None (edit keyword tags)
Show Last Reply

Anonymous  (Get credit for your thread)


Showing 3 of 6 threads for this page - view all